Events

 

Saturday, May 3, 2014, 11:00am

Die mini-musiekfees op 3 Mei 2014 begin om 11:00vm ten bate van die LULU projek vir kinderkanker tuisversorging. Al die kunstenaars tree gratis op en nooi julle uit om die dag saam met ons te kom geniet. Daar gaan 'n lekker atmosfeer wees en @ net R75 per persoon - spitbraai, pap en sous/slaai ingesluit gaan dit sommer groot pret wees. Daar gaan stalletjies wees en 'n feestelike dag vir 'n baie groot projek. LULU projek doen ook kinderkanker bewusmaking en hierdie projek is spesiaal vir die druk van die cd/storie-inkleurboek wat handel oor kinderkanker vir voorskoolse-en laerskoolkinders.

Sangers wat gaan optree is:
11:00 Rocking Eve
11:15 Rieldansers
11:30 Charné Opperman
12:00 Nadia vd Westhuizen
12:30 Merique Hanekom
13:00 Rooikop - LULU bekendstelling
13:30 Esmari le Roux
14:00 Enya
14:30 Lindi Erasmus
15:00 "klein Kaptein" - Damien
15:30 JaCo Losgelaat
16:00 Chanté
16:30 Dewet Meiring
17:00 Burger le Roux
17:30 Karla Christene
17:45 Dee Dee
18:15 Rieldansers
18:30 "Draad Botha" skreeu-snaakse-lekker-lag!!
19:00 Arista Paxton
19:30 Charné Opperman
19:45 Merique Hanekom
20:00 Pierre Rossouw
21:00 Pierre Rossouw
22:00 Shaun Tait - Rocking!!
23:00 Shaun Tait - Elvis Medley
Rockind Eve tot laat!
Daar gaan 'n dansvloer wees en daar is ook 'n kontantkroeg.

Venue: Plaasteater Botelary rd
Time: 11:00am until late night
Contacts:
Cathy Louw – 0813853911
or check out our facebook events page:
https://www.facebook.com/events/688755927852588/